Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » gevangenskap
gevangenskap [boodskap #149016] Wo., 06 Augustus 2025 17:50
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24110
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
gevangenskap
Afbreking: ge•vang•en•skap
Samestelling: gevange +-n- + -skap


Selfstandige naamwoord: gevangenskap
Meervoud: gevangenskappe

Betekenis:
• Die toestand waar iemand opgesluit en sy vryheid van hom ontneem is.

Gebruik:
• Die oortreder is tot ses jaar gevangenskap gevonnis.

Wisselvorm:
• gevangeskap

Sinoniem:
• detensie
• gevangehouding
• gevangenisstraf
• hegtenis
• onvryheid
• selstraf
• tronkstraf

Hiponiem:
• krygsgevangenskap

Vertaling:
Engels: captivity, imprisonment
Nederlands: gevangenschap

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: nalaat
Volgende onderwerp: teengesteld
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di. Des. 09 03:26:26 UTC 2025