Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » modaliteit
modaliteit [boodskap #148988] Di., 05 Augustus 2025 14:44
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24155
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
modaliteit
Afbreking: mo•da•li•teit


Selfstandige naamwoord: modaliteit
Meervoud: modaliteite

Betekenis:
• Die manier waarop iets is; die wyse van voorstelling.
• (taalkunde) Die verhouding tussen die werklikheid en die beskrywing van die werklikheid, soos by 'n vermoede, moontlikheid of wenslikheid.

Gebruik:
• Bywoorde word gebruik om tyd, plek, wyse, graad of modaliteit aan te dui.
• Modaliteit word uitgedruk met hulpwerkwoorde soos kan, mag, moet, sal en wil, asook met bywoorde soos miskien, moontlik, skaars, noodwendigwaarskynlik, natuurlik, ongetwyfeld, duidelik, nooit, ens.

Sinoniem:
• benadering
• manier
• styl
• wyse

Afgelei:
• modaal
• modaliteitsbeplanning

Vertaling:
Engels: modality
Nederlands: modaliteit

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: nadenke
Volgende onderwerp: opwek
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So. Des. 21 04:27:22 UTC 2025