Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » bouler
bouler [boodskap #148984] Ma., 04 Augustus 2025 19:54
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24155
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
bouler
Afbreking: bou•ler
Samestelling: boul + -er


Selfstandige naamwoord: bouler
Meervoud: boulers
Verkleinwoord: boulertjie
Meervoud van verkleining: boulertjies

Betekenis:
• 'n Krieketspeler wat die bal vir die kolwer boul.

Gebruik:
• Die bouler het sy 20ste paaltjie in die toetsreeks geneem.

Hiponiem:
• aanvangsbouler
• blitsbouler
• draaibalbouler
• draaibouler
• goëlbalbouler
• regsbouler
• snelbouler
• soombalbouler
• swaaibalbouler

Vertaling:
Engels: bowler, pitcher
Nederlands: bowler

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: subatomies
Volgende onderwerp: opsuig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So. Des. 21 08:00:22 UTC 2025