Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » bakpoeier
bakpoeier [boodskap #148946] So., 03 Augustus 2025 10:12
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24241
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
bakpoeier
Afbreking: bak•poei•er
Samestelling: bak + poeier


Selfstandige naamwoord: bakpoeier
Meervoud: bakpoeiers

Betekenis:
• 'n Kunsmatige rysmiddel (as vervanging vir gis).

Gebruik:
• Wanneer die bakpoeier met water in aanraking kom, skei dit koolsuurgas af, wat die deeg laat oprys.

Verwant:
• natriumbikarbonaat

Vertaling:
Engels: baking-powder
Nederlands: bakpoeder

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: subfamilie
Volgende onderwerp: mobiel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa. Jan. 03 17:52:36 UTC 2026