Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » ergernis
ergernis [boodskap #148935] Sa., 02 Augustus 2025 17:06
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24354
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
ergernis
Afbreking: er•ger•nis
Samestelling: erger + -nis


Selfstandige naamwoord: ergernis
Meervoud: ergernisse
Verkleinwoord: ergernissie
Meervoud van verkleining: ergernissies

Betekenis:
• Iets wat 'n mens irriteer, ontstel of sake erger/slegter maak.

Gebruik:
• Die bure se konstante lawaai is 'n groot ergernis.
• Klein ergernisse soos 'n druppende kraan kan 'n mens mal maak.

Sinoniem:
• beproewing
• frustrasie
• hinderlikheid
• irritasie
• kwelling
• misnoeë
• probleme
• stoornis
• wrewel

Vertaling:
Engels: annoyance, frustration, nuisance, vexation
Nederlands: ergernis

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: ontlas
Volgende onderwerp: vuilgoed
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma. Jan. 26 19:20:27 UTC 2026