Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » sede
sede [boodskap #148908] Vr., 01 Augustus 2025 16:15
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24357
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
sede
Afbreking: se•de


Selfstandige naamwoord: sede
Meervoud: sedes

Betekenis:
• 'n Norm, gewoonte of gebruik wat deur 'n groep mense as normaal en aanvaarbaar gesien word.

Gebruik:
• Sommige lande keur bostukloosheid af, maar sien hierdie sede soms oor om nie toeriste af te skrik nie.

Sinoniem:
• etos
• gedragswyse
• gewoonte
• konvensie
• moraal
• norm

Afgelei:
• sedebederf
• sedebederwend
• sedekunde
• sedekundig
• sedeleer
• sedeles
• sedelik
• sedeloos
• sedemeester
• sedemisdryf
• sedeprediker
• sedepreek
• sedepreker
• sedespreuk
• sedeverbastering
• sedewet

Vertaling:
Engels: norm, habit, custom, mores
Nederlands: zede

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: nature
Volgende onderwerp: versperring
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do. Jan. 29 06:26:04 UTC 2026