Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » nature
nature [boodskap #148907] Vr., 01 Augustus 2025 15:52
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24182
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
nature
Afbreking: na•tu•re


Selfstandige naamwoord: nature
Meervoud:

Betekenis:
• Soos iets of iemand se natuur (geaardheid) nou maar is.

Gebruik:
• Sy is van nature skaam en teruggetrokke.

Sinoniem:
• aard
• geaardheid
• inbors
• karakter

Vertaling:
Engels: by nature, naturally
Nederlands: nature

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: afsluiting
Volgende onderwerp: sede
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo. Des. 24 22:44:46 UTC 2025