| silwerig [boodskap #148890] |
Do., 31 Julie 2025 09:04 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24215 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
silwerig
Afbreking: sil•we•rig
Samestelling: silwer + -ig
Byvoeglike naamwoord: silwerig
Attributief: silwerige
Betekenis:
• Wat in kleur of voorkoms soos silwer lyk: gryswit en blink.
Gebruik:
• Die vaalboom se blare is liggroen met silwerige hare.
Vertaling:
Engels: silvery
Nederlands: zilverachtig
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|