| membraan [boodskap #148877] |
Wo., 30 Julie 2025 16:08 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24215 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
membraan
Afbreking: mem•braan
Selfstandige naamwoord: membraan
Meervoud: membrane
Verkleinwoord: membraantjie
Meervoud van verkleining: membraantjies
Betekenis:
• 'n Dun vlies wat twee ruimtes van mekaar skei.
Gebruik:
• Die diafragma is 'n dun, verdelende membraan tussen die buik- en die borsholte.
Hiponiem:
• koolstofmembraan
• selmembraan
Vertaling:
Engels: membrane
Nederlands: membraan
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|