| dorsaal [boodskap #148866] |
Wo., 30 Julie 2025 09:13 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24155 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
dorsaal
Afbreking: dor•saal
Byvoeglike naamwoord: dorsaal
Attributief: dorsale
Betekenis:
• Aan die kant van die rug.
• (taalkunde) Wat met die rug van die tong gevorm word.
Gebruik:
• 'n Vis se dorsale vin is bo op sy rug.
Sinoniem:
• rugkant
Antoniem:
• ventraal
Afgelei:
• dorsaalvin
Vertaling:
Engels: dorsal
Nederlands: dorsaal
Nota:
• Van Latyn, dorsum, "rug of rugkant".
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|