Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » stekelpaling
stekelpaling [boodskap #148857] Di., 29 Julie 2025 20:21
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24223
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
stekelpaling
Afbreking: ste•kel•pa•ling
Samestelling: stekel + paling


Selfstandige naamwoord: stekelpaling
Meervoud: stekelpalings
Verkleinwoord: stekelpalinkie
Meervoud van verkleining: stekelpalinkies

Betekenis:
• 'n Palingagtige vis met 'n ry stekels op die rug net voor die dorsale vin, familie Mastacembelidae.

Gebruik:
Stekelpalings kom in Afrika, asook in die suidelike en oostelike dele van Asië voor.

Vertaling:
Engels: spiny eels
Nederlands: stekelalen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: karatepak
Volgende onderwerp: superswaar
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa. Des. 27 22:59:11 UTC 2025