Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » karatepak
karatepak [boodskap #148856] Di., 29 Julie 2025 20:12
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24223
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
karatepak
Afbreking: ka•ra•te•pak
Samestelling: karate + pak


Selfstandige naamwoord: karatepak
Meervoud: karatepakke
Verkleinwoord: karatepakkie
Meervoud van verkleining: karatepakkies

Betekenis:
• Sportklere vir 'n karateka (iemand wat karate beoefen), tipies 'n wit, lospassende broek en baadjie.

Gebruik:
• Die graad van gevorderdheid word bepaal deur die kleur van die gordel wat saam met die karatepak gedra word.

Sinoniem:
• karategi
• karateuniform

Vertaling:
Engels: karate gi, karate uniform
Nederlands: karatepak

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: katipo
Volgende onderwerp: stekelpaling
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa. Des. 27 22:59:29 UTC 2025