| katipo [boodskap #148855] |
Di., 29 Julie 2025 19:47 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24223 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
katipo
Afbreking: ka•ti•po
Selfstandige naamwoord: katipo
Meervoud: katipo's
Verkleinwoord: katipo'tjie
Meervoud van verkleining: katipo'tjies
Betekenis:
• 'n Giftige spinnekop, endemies aan Nieu-Seeland, waarvan die wyfie 'n swart buik met 'n wit-omlynde rooi streep het, Latrodectus katipo.
Gebruik:
• Katipo's is klein tot mediumgrootte spinnekoppe wat verwant is aan die Suid-Afrikaanse knopiespinnekop.
Vertaling:
Engels: katipō
Nederlands: katipo
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|