| dereguleer [boodskap #148843] |
Di., 29 Julie 2025 07:01 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24241 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
dereguleer
Afbreking: de•re•gu•leer
Samestelling: de- + reguleer
Werkwoord: dereguleer
Verlede tyd: het gedereguleer
Betekenis:
• Om minder te reguleer (hinderlike reëls en wette af te skaf of te verminder).
Gebruik:
• Baie mense sal wil sien dat die regering die arbeidsmark dereguleer om werkskepping aan te moedig.
Antoniem:
• reguleer
Afgelei:
• deregulering
Vertaling:
Engels: to deregulate
Nederlands: dereguleren
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|