Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Die in Europa (is te laat)
Re: Die in Europa (is te laat) [boodskap #19787] Sat, 09 January 1999 00:00
Kobus Pietersen  is tans af-lyn  Kobus Pietersen
Boodskappe: 358
Geregistreer: April 1998
Karma: 0
Senior Lid
Arthur Hagen wrote in message ...

> Overigens, zouden al die doemtheorieën weer worden opgediept vanwege de
> nadering van het 3e milennium? Ik las pas ook al over 'n kantelende aarde,
> het ompolen van het aardmagnetisch veld, reuzenmeteoren die kunnen inslaan,
> het rijzen van de zeespiegel, de ontdekking van enge virusziekten, het einde
> van de beschaving dankzij de milennium bug, bevolkingsexplosies,
> Arthur

Arthur,

Toemaar, die doemprofete is so 3 jaar laat met hul voorspellings. Die
Christelike kalender strek eintlik vanaf die geboorte van Jesus, en omdat Hy
in werklikheid in die jaar 4VC. (hoe snaaks dit ook mag klink) gebore is, is
ons huidiglik al 3 jaar die nuwe milennium in!

As die Griekse wiskundige nie 'n berekeningsfout gemaak het nie, was ons dus
nou in die jaar 2003. Alles vreeslik relatief, sien.

Die beskawing soos ons dit nou ken kan wel binnekort tot 'n einde kom
as die 3 musketeers Oracle, Linux en Apple vir Microsoft die diktator
verslaan! :-)

Groete
Kobus

(Ook interessant is dat die wêreld hierdie jaar moontlik sy eerste swart
Pous gaan kry.... ?)
Vorige onderwerp: books sought
Volgende onderwerp: vertaling Nederlands (Engels)-Afrikaans
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Mon Dec 23 17:48:41 UTC 2024