Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » waterdigting
waterdigting [boodskap #148814] Sa., 26 Julie 2025 15:31
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24254
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
waterdigting
Afbreking: wa•ter•dig•ting
Samestelling: waterdig + -ing


Selfstandige naamwoord: waterdigting
Meervoud:

Betekenis:
• Die proses om iets waterdig/waterbestand te maak.
• 'n Digtingsmiddel wat water buite hou.

Gebruik:
• 'n Spesiale seëlmiddel is vir die waterdigting van die badkamer gebruik.
• Die kelder se klam mure is met waterdigting behandel.

Afgelei:
• waterdigtingsmiddel
• waterdigtingsprojek
• Waterdigtingstegniek

Vertaling:
Engels: waterproofing
Nederlands: waterdichting

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: lintwurm
Volgende onderwerp: tenderpreneur
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So. Jan. 04 22:50:47 UTC 2026