| linkerpoot [boodskap #148794] |
Vr., 25 Julie 2025 12:56 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24357 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
linkerpoot
Afbreking: lin•ker•poot
Samestelling: linker(kant) + poot
Selfstandige naamwoord: linkerpoot
Meervoud: linkerpote
Verkleinwoord: linkerpootjie
Meervoud van verkleining: linkerpootjies
Betekenis:
• Een van die pote aan die linkerkant van 'n dier of meubelstuk.
Gebruik:
• Die bees loop snaaks, kyk of daar iets met sy linkerpoot fout is.
• Hoekom is die tafel se regterpote langer as die linkerpote?
Antoniem:
• regterpoot
Hiperoniem:
• poot
Vertaling:
Engels: left leg
Nederlands: linkerpoot
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|