Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » oopsny
oopsny [boodskap #148779] Wo., 23 Julie 2025 15:40
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24202
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
oopsny
Afbreking: oop•sny
Samestelling: oop + sny


Werkwoord: sny oop, oopsny
Verlede tyd: het oopgesny

Betekenis:
• Om iets te sny om dit oop te maak.

Gebruik:
Sny die broodrolletjies oop en smeer botter op.
• Die inbrekers het die kluis oopgesny.

Sinoniem:
• dissekteer
• insny
• oopkloof
• oopvlek
• opsny

Vertaling:
Engels: to cut open
Nederlands: opensnijden

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: aanprys
Volgende onderwerp: lewensverhaal
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr. Des. 26 12:37:47 UTC 2025