| doodsvrees [boodskap #148768] |
Wo., 23 Julie 2025 09:15 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24202 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
doodsvrees
Afbreking: doods•vrees
Samestelling: dood + -s- + vrees
Selfstandige naamwoord: doodsvrees
Meervoud: doodsvrese
Betekenis:
• 'n Baie groot vrees, soos wat iemand vir die dood het.
Gebruik:
• In 'n oogwink sterf hulle, in die middel van die nag oorval die doodsvrees hulle, hulle sterf, selfs die sterkes verdwyn sonder toedoen van mense. [Job 34:20]
Sinoniem:
• doodsangs
Vertaling:
Engels: fear of death
Nederlands: doodsvrees
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|