Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » alwys
alwys [boodskap #148759] Di., 22 Julie 2025 14:46
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24252
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
alwys
Afbreking: al•wys
Samestelling: al + wys


Byvoeglike naamwoord: alwys
Attributief: alwyse

Betekenis:
• Wat alles weet; volmaak wys is.

Gebruik:
• God is almagtig en alwys.

Sinoniem:
• alwetend

Afgelei:
• alwysheid

Vertaling:
Engels: all-wise
Nederlands: alwijs

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: doodsdal
Volgende onderwerp: droomland
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So. Jan. 04 16:38:43 UTC 2026