Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » hater
hater [boodskap #148757] Di., 22 Julie 2025 13:06
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24222
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
hater
Afbreking: ha•ter
Samestelling: haat + -er


Selfstandige naamwoord: hater
Meervoud: haters
Verkleinwoord: hatertjie
Meervoud van verkleining: hatertjie

Betekenis:
• Iemand wat iets of iemand anders haat.

Gebruik:
• Met sy lippe verbloem 'n hater hom, maar in sy binneste huisves hy bedrog. [Spreuke 26:24]

Sinoniem:
• antagonis
• vyand

Hiponiem:
• Boerehater
• Jodehater
• mannehater
• mensehater
• rassehater
• Russehater
• vrouehater

Afgelei:
• haterig

Vertaling:
Engels: hater
Nederlands: hater

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: alleenheid
Volgende onderwerp: doodsdal
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa. Des. 27 18:23:00 UTC 2025