Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » bokry
bokry [boodskap #148737] Ma., 21 Julie 2025 10:01
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 25315
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
bokry
Afbreking: bo•kry
Samestelling: bo + kry


Werkwoord: kry bo, bokry
Verlede tyd: het bogekry

Betekenis:
• Om aan die bokant te kry.

Gebruik:
• Die boot het gesink en die kinders kon hom nie weer bokry nie.

Vertaling:
Engels: to get up, get on top
Nederlands: omhoog krijgen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: loops
Volgende onderwerp: loes
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So. Mei 31 08:07:38 UTC 2026