Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » afvaar
afvaar [boodskap #148720] So., 20 Julie 2025 09:09
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24241
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
afvaar
Afbreking: af•vaar
Samestelling: af + vaar


Werkwoord: vaar af, afvaar
Verlede tyd: het afgevaar
Teenwoordige deelwoord: afvarend, afvarende
Verlede deelwoord: afgevare

Betekenis:
• Om in 'n vaartuig van 'n plek af weg te vaar.
• Om stroomaf te vaar.

Gebruik:
• Die mense waai vir oulaas terwyl die skip uit die hawe afvaar.
• Die kinders het met 'n bootjie in die rivier afgevaar.

Sinoniem:
• uitseil
• uitvaar
• vertrek
• wegvaar

Antoniem:
• aanmeer
• opvaar

Afgelei:
• afvaarplek
• afvaart

Vertaling:
Engels: to sail out, depart; to sail down
Nederlands: afvaren

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: nadroe
Volgende onderwerp: reïnkarnasie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo. Des. 31 22:07:50 UTC 2025