Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » saampersbaar
saampersbaar [boodskap #148702] Sa., 19 Julie 2025 09:29
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24158
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
saampersbaar
Afbreking: saam•pers•baar
Samestelling: saampers + -baar


Byvoeglike naamwoord: saampersbaar
Attributief: saampersbare

Betekenis:
• Wat saamgepers kan word.

Gebruik:
• Gasse is gewoonlik baie saampersbaar, teenoor vloeistowwe wat min saampersbaar is.

Sinoniem:
• saamdrukbaar

Antoniem:
• nie-saampersbaar

Afgelei:
• saampersbaarheid

Vertaling:
Engels: compressible
Nederlands: samendrukbaar, samenpersbaar

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: propaan
Volgende onderwerp: vervoerbaar
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So. Des. 21 13:26:45 UTC 2025