Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » alkaan
alkaan [boodskap #148696] Sa., 19 Julie 2025 07:50
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24175
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
alkaan
Afbreking: al•kaan


Selfstandige naamwoord: alkaan
Meervoud: alkane

Betekenis:
• 'n Versadigde koolwaterstof wat net enkelbindings bevat, algemene formule CxH2x+2.

Gebruik:
• Metaan (CH4) is 'n vlambare gas en die eenvoudigste alkaan.

Hiperoniem:
• koolwaterstof

Hiponiem:
• metaan
• etaan
• propaan
• butaan
• pentaan
• heksaan
• heptaan
• oktaan
• nonaan

Vertaling:
Engels: alkane
Nederlands: alkaan

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: wynglas
Volgende onderwerp: tolueen
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di. Des. 23 16:48:45 UTC 2025