Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » herlaaibaar
herlaaibaar [boodskap #148670] Do., 17 Julie 2025 08:55
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24175
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
herlaaibaar
Afbreking: her•laai•baar
Samestelling: herlaai + -baar


Byvoeglike naamwoord: herlaaibaar
Attributief: herlaaibare

Betekenis:
• Wat weer gelaai kan word.

Gebruik:
• Ek verkies herlaaibare batterye omdat hulle meer omgewingsvriendelik is.

Antoniem:
• nie-herlaaibaar

Vertaling:
Engels: rechargable, rechargeable
Nederlands: oplaadbaar

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: litiumioonbattery
Volgende onderwerp: intimiderend
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di. Des. 23 16:34:25 UTC 2025