Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » semanties
semanties [boodskap #148654] Wo., 16 Julie 2025 14:06
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24168
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
semanties
Afbreking: se•man•ties


Byvoeglike naamwoord: semanties
Attributief: semantiese

Betekenis:
• Wat met semantiek (betekenis) te make het.
• (informeel) Wat klein, onbenullige verskille in betekenis betref.

Gebruik:
• Die woorde "vinnig" en "gou" is sintakties verskillend, maar semanties ekwivalent.
• Ag, dit is net semanties!

Sinoniem:
• betekenisgewys

Vertaling:
Engels: semantic
Nederlands: semantisch

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: respektabel
Volgende onderwerp: sintakties
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma. Des. 22 20:46:11 UTC 2025