Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » soutsuur
soutsuur [boodskap #148645] Di., 15 Julie 2025 18:36
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24254
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
soutsuur
Afbreking: sout•suur
Samestelling: sout + suur


Selfstandige naamwoord: soutsuur
Meervoud: soutsure

Betekenis:
• 'n Sterk oplossing van waterstofchloried (HCl) in water.

Gebruik:
• Baie metale kan in soutsuur oplos, waardeur 'n chloried en waterstofgas gevorm word.

Sinoniem:
• chloorwaterstofsuur
• soutgees (verouderd)

Vertaling:
Engels: spirits of salt, hydrochloric acid
Nederlands: geest van zout, zoutzuur

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: staalwol
Volgende onderwerp: pars
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So. Jan. 04 22:50:19 UTC 2026