Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » distilleer
distilleer [boodskap #148638] Di., 15 Julie 2025 11:33
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 25323
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Vloeistof word gedistilleer.
'n Vloeistof word gedistilleer.
distilleer
Afbreking: dis•til•leer


Werkwoord: distilleer
Verlede tyd: het gedistilleer
Teenwoordige deelwoord: distillerend, distillerende
Verlede deelwoord: gedistilleerde

Betekenis:
• Om 'n stof te verhit sodat dit verdamp, waarna die damp gekondenseer en as vloeistof opgevang word.

Gebruik:
• Die wyn word gedistilleer om brandewyn te vervaardig.

Sinoniem:
• afstook

Hiponiem:
• herdistilleer
• oordistilleer

Afgelei:
• distillaat
• distillasie
• distilleerapparaat
• distilleerbaar
• distilleerder
• distilleerdery
• distilleerfles
• distilleerketel
• distilleerkolf
• distilleertoestel

Vertaling:
Engels: to distill
Nederlands: destilleren

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: toef
Volgende onderwerp: natriumbikarbonaat
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So. Mei 31 13:39:52 UTC 2026