Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » distilleer
distilleer [boodskap #148638] Di., 15 Julie 2025 11:33
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24254
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Vloeistof word gedistilleer.
'n Vloeistof word gedistilleer.
distilleer
Afbreking: dis•til•leer


Werkwoord: distilleer
Verlede tyd: het gedistilleer
Verlede deelwoord: gedistilleerde

Betekenis:
• Om 'n vloeistof te verhit, die gas af te dryf en af te koel om 'n nuwe vloeistof te vorm; deur die prosesse van verdamping en kondensasie sterker of suiwerder maak.

Gebruik:
• Die wyn word gedistilleer om brandewyn te vorm.

Sinoniem:
• afstook

Afgelei:
• distillasie
• distilleerapparaat
• distilleerbaar
• distilleerder
• distilleerdery
• distilleerketel
• distilleerkolf
• herdistilleer
• oordistilleer

Vertaling:
Engels: to distill
Nederlands: destilleren

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: toef
Volgende onderwerp: natriumbikarbonaat
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma. Jan. 05 04:16:43 UTC 2026