Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » verhit
verhit [boodskap #148620] So., 13 Julie 2025 18:54
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24354
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
verhit
Afbreking: ver•hit


Werkwoord: verhit
Verlede tyd: het verhit
Teenwoordige deelwoord: verhittend, verhittende
Verlede deelwoord: verhitte

Betekenis:
• Om hitte by te voeg sodat iets warmer word.

Gebruik:
Verhit die water tot by 100 grade Celsius.

Sinoniem:
• opwarm
• verwarm

Antoniem:
• afkoel

Hiponiem:
• oorverhit

Afgelei:
• verhitbaar
• verhitting

Vertaling:
Engels: to heat up
Nederlands: verhitten


Byvoeglike naamwoord: verhit
Attributief: verhitte

Betekenis:
• Wat warm gemaak is.

Gebruik:
• EK neem koue storte terwyl julle in 'n huis met verhitte water bly.

Vertaling:
Engels: heated
Nederlands: verhit

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: elektroliet
Volgende onderwerp: bladgoud
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di. Jan. 27 01:43:11 UTC 2026