| naglewend [boodskap #148616] |
So., 13 Julie 2025 16:56 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 25316 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
naglewend
Afbreking: nag•le•wend
Samestelling: nag + lewend
Byvoeglike naamwoord: naglewend
Attributief: naglewende
Betekenis:
• Wat oorwegend in die nag aktief is en in die dag slaap.
Gebruik:
• Vlermuise is naglewend.
Vertaling:
Engels: nocturnal
Nederlands: nachtactief, nocturnaal
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|