Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » boommuis
boommuis [boodskap #148615] So., 13 Julie 2025 10:41
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24152
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
boommuis
Afbreking: boom•muis
Samestelling: boom + muis


Selfstandige naamwoord: boommuis
Meervoud: boommuise
Verkleinwoord: boommuisie
Meervoud van verkleining: boommuisies

Betekenis:
• 'n Knaagdier van Suider-Afrika wat in bome leef, Thallomys paedulcus.

Gebruik:
• Die boommuis is naglewend, geelgrys bo en wit onder, word tot 30 cm lank en weeg ongeveer 100 gram.

Vertaling:
Engels: acacia rat
Nederlands: boommuis

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: boem
Volgende onderwerp: naglewend
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa. Des. 20 06:38:11 UTC 2025