Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » goudsoeker
goudsoeker [boodskap #148606] So., 13 Julie 2025 07:49
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24160
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
goudsoeker
Afbreking: goud•soe•ker
Samestelling: goud + soeker


Selfstandige naamwoord: goudsoeker
Meervoud: goudsoekers
Verkleinwoord: goudsoekertjie
Meervoud van verkleining: goudsoekertjies

Betekenis:
• Iemand wat na goud soek.

Gebruik:
• Hoewel sommige goudsoekers 'n aansienlike bedrag geld gemaak het, het die meeste bankrot gespeel.

Sinoniem:
• gouddelwer
• goudgrawer
• goudmyner
• goudprospekteerder

Vertaling:
Engels: gold prospector, gold digger
Nederlands: goudzoeker

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: dollar
Volgende onderwerp: oplosbaarheid
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So. Des. 21 22:45:08 UTC 2025