|
Re: SA - 'n paar waarnemings,,,episode 1 [boodskap #19699 is 'n antwoord op boodskap #19698] |
Tue, 05 January 1999 00:00 |
Bees
Boodskappe: 186 Geregistreer: October 1998
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
@igs.net wrote in message ...
>
> Ek raak altyd bietjie moeg vir mense
> wat in Johannesburg kom en wil swym
> oor wat in Johannesburg aangaan, in
> vergelyking met byvoorbeeld die
> verkeerspatrone in Ottawa, of Calgary
> of Minneapolis ens.
Ek het Johannesburg se verkeer vergelyk met, wel, Johannesburg van 'n ruk
gelede. Vandaar die woord "verslegtende". So terloops, wanneer was jy laas
in Joburg?
> wat ons in Kanada het, kan vergelyk met
> wat in Gauteng aangaan wat bevolkings-
> digtheid en industriele ontwikkeling
> nie.
Ek dink nie so nie. Toronto met sowat 5 m mense is heeltemal in dieselfde
liga. Vancouver nie ver agter nie.
> Ek weet nie of jy in die tagtigerjare
> in Kanada was nie. Vir 'n ruk was die
> rentekoerse vir meeste dinge oor die
> 20 persent. Ons het vir ses maande 'n
> mortgage van 18 % gehad. Mens het 18%
> op Canada Savings Bonds gekry.
Jy verwys na nominale rentekoerse. Die vraag is wat die inflasiekoers was in
daardie tyd. Ek sal more by die werk dit opkyk, maar ek wed jou 'n castle
die verskil tussen die inflasiekoers en die nominale rentekoers (die reele
rentekoers) in Kanada was nie 15%+ nie.
Bees
|
|
|