Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » dollar
dollar [boodskap #148605] So., 13 Julie 2025 07:34
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24165
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Amerikaanse dollar
Amerikaanse dollar
dollar
Afbreking: dol•lar


Selfstandige naamwoord: dollar
Meervoud: dollars
Verkleinwoord: dollartjie
Meervoud van verkleining: dollartjies

Betekenis:
• Die geldeenheid van verskillende lande, o.a. van die Verenigde State van Amerika, Australië, Kanada, Nieu-Seeland, Namibië en Zimbabwe.

Gebruik:
• In 1978 was die rand sterker as die dollar.

Hiperoniem:
• munteenheid

Afgelei:
• dollargebied
• tiendollarnoot
• vyfdollarnoot

Afkorting:
• $

Vertaling:
Engels: dollar
Nederlands: dollar

Nota:
• Doller (met 'n "e") is die oortreffende trap van dol.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: amalgaam
Volgende onderwerp: goudsoeker
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma. Des. 22 17:08:49 UTC 2025