Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » bloedvat
bloedvat [boodskap #148603] Sa., 12 Julie 2025 18:31
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24152
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
bloedvat
Afbreking: bloed•vat
Samestelling: bloed + vat


Selfstandige naamwoord: bloedvat
Meervoud: bloedvate
Verkleinwoord: bloedvatjie
Meervoud van verkleining: bloedvatjies

Betekenis:
• 'n Buis in die liggaam waardeur bloed vloei.

Gebruik:
• Die aorta is die grootste bloedvat van die liggaam wat uit die linkerventrikel ontspruit.

Hiponiem:
• aar
• arterie
• bloedhaarvat
• haarvat
• kapillêr
• slagaar

Afgelei:
• bloedvatstelsel

Vertaling:
Engels: blood vessel
Nederlands: bloedvat

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: koronêr
Volgende onderwerp: amalgaam
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa. Des. 20 14:57:19 UTC 2025