| liniêr [boodskap #148599] |
Sa., 12 Julie 2025 14:48 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24155 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
liniêr
Afbreking: li•ni•êr
Byvoeglike naamwoord: liniêr
Attributief: liniêre
Betekenis:
• Soos of betreffende 'n reguit ly, of met vaste inkrementele stappe.
Gebruik:
• Tyd is liniêr al voel dit nie altyd so nie.
Wisselvorm:
• lineêr
Sinoniem:
• lynvormig
• reglynig
Afgelei:
• lineariteit
Vertaling:
Engels: linear
Nederlands: lineair
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|