| goudvonds [boodskap #148589] |
Sa., 12 Julie 2025 09:20 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24155 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
goudvonds
Afbreking: goud•vonds
Samestelling: goud + vonds
Selfstandige naamwoord: goudvonds
Meervoud: goudvondse
Betekenis:
• Die ontdekking van goud.
Gebruik:
• Berigte van goudvondse het talle prospekteerders na die Witwatersrand gelok.
Vertaling:
Engels: gold find, gold strike
Nederlands: goudvondst
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|