Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » gouddief
gouddief [boodskap #148585] Sa., 12 Julie 2025 08:44
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24175
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
gouddief
Afbreking: goud•dief
Samestelling: goud + dief


Selfstandige naamwoord: gouddief
Meervoud: gouddiewe

Betekenis:
• Persoon wat goud steel.

Gebruik:
• Die polisie het die diamant- en gouddief aangekeer.

Vertaling:
Engels: gold thief
Nederlands: gouddief

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: goudamalgaam
Volgende onderwerp: goudkoors
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo. Des. 24 03:42:43 UTC 2025