Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » vroueverkragting
vroueverkragting [boodskap #148581] Sa., 12 Julie 2025 07:30
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24175
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
vroueverkragting
Afbreking: vrou•e•ver•krag•ting
Samestelling: vrou + -e- + verkragting


Selfstandige naamwoord: vroueverkragting
Meervoud: vroueverkragtings

Betekenis:
• Die misdaad waar 'n man 'n vrou tot seksuele omgang dwing.

Gebruik:
• Die hoë syfer van kinder- en vroueverkragting in Suid-Afrika wek kommer.

Vertaling:
Engels: woman rape, female rape
Nederlands: verkrachting van een vrouw

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: leeragtig
Volgende onderwerp: vroueverkragter
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di. Des. 23 17:02:35 UTC 2025