| beesmelk [boodskap #148578] |
Sa., 12 Julie 2025 06:53 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24152 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
beesmelk
Afbreking: bees•melk
Samestelling: bees + melk
Selfstandige naamwoord: beesmelk
Meervoud: –
Betekenis:
• Die melk van 'n bees.
Gebruik:
• Ek drink elke oggend 'n glas gesonde beesmelk.
Sinoniem:
• koeimelk
Hiponiem:
• suiwelproduk
Vertaling:
Engels: cow's milk
Nederlands: koemelk
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|