| sôre [boodskap #148564] |
Vr., 11 Julie 2025 09:44 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24357 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
sôre
Afbreking: sô•re
Werkwoord: sôre
Verlede tyd: het gesôre
Betekenis:
• (verouderd) Om te sorg; seker maak dat aan alle behoeftes voldoen word.
Gebruik:
• Ons moet maar vir mekaar sôre.
Wisselvorm:
• sorg
Afgelei:
• versôre
Vertaling:
Engels: to care
Nederlands: zorgen
Selfstandige naamwoord: –
Meervoud: sôre
Betekenis:
• (verouderd) Die probleme waaroor iemand hom bekommer.
Gebruik:
• Jy kan nie al jou sôre wegdrink nie!
Vertaling:
Engels: troubles, worries, concerns
Nederlands: zorgen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|