Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » verfoeisel
verfoeisel [boodskap #148551] Wo., 09 Julie 2025 18:47
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24168
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
verfoeisel
Afbreking: ver•foei•sel
Samestelling: verfoei + -sel


Selfstandige naamwoord: verfoeisel
Meervoud: verfoeisels

Betekenis:
• Iets wat verfoei/verafsku word.

Gebruik:
• Die aanbidding van die vlees is vir God 'n verfoeisel.

Sinoniem:
• gruwel
• plaag
• oorlas
• verfoeiing
• vloek

Vertaling:
Engels: horror, abomination
Nederlands: verfoeisel

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: stag
Volgende onderwerp: sojaboon
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di. Des. 23 04:48:11 UTC 2025