| diabetes [boodskap #148546] |
Wo., 09 Julie 2025 14:43 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24241 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
diabetes
Afbreking: di•a•be•tes
Selfstandige naamwoord: diabetes
Meervoud: –
Betekenis:
• Die ophoping van glukose in die bloed en urine.
Gebruik:
• Diabetes kom voor wanneer die pankreas nie genoeg insulien vervaardig nie, of die selle van die liggaam nie op die hormoon reageer nie.
Sinoniem:
• diabetes mellitus
• suikersiekte
Afgelei:
• diabeet
• diabeteslyer
• diabetespasiënt
Vertaling:
Engels: diabetes
Nederlands: diabetes, suikerziekte
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|