Johannes Kerkorrel [boodskap #19684] |
Sat, 02 January 1999 00:00 |
André van Wyk
Boodskappe: 1 Geregistreer: January 1999
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Het enige iemand al na Johannes Kerkorrel se "tien jaar later" geluister.
Doen dit gerus, julle sal nie spyt wees nie.
André van Wyk
ody...@pixie.co.za
South Africa
|
|
|
Re: Johannes Kerkorrel [boodskap #19696 is 'n antwoord op boodskap #19684] |
Mon, 04 January 1999 00:00 |
Bees
Boodskappe: 186 Geregistreer: October 1998
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
> Het enige iemand al na Johannes Kerkorrel se "tien jaar later" geluister.
> Doen dit gerus, julle sal nie spyt wees nie.
Jip, gekoop toe ek oor Kersfees in SA was. Goeie koop - ek dink "Hillbrow"
is van die beste Afrikaanse musiek ooit. "Sit dit af" is ook 'n classic,
veral as mens dit luister in die konteks van die laat 80's in SA. (Die
laaste jare van die groot krok se bewind.)
Ken jy Valiant Swart? (Ek het die CD "Kopskoot" gekoop - baie anders as JK
maar ook goed.)
Tot later
Bees
>
> André van Wyk
> ody...@pixie.co.za
> South Africa
>
|
|
|