| bospeper [boodskap #148532] |
Wo., 09 Julie 2025 08:40 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24357 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
bospeper
Afbreking: bos•pe•per
Samestelling: bos + peper
Selfstandige naamwoord: bospeper
Meervoud: bospepers
Betekenis:
• 'n Struik of klein boom, endemies aan Suider-Afrika, wat se bessies as 'n spesery gebruik kan word, Piper capense.
Gebruik:
• Die bospeper groei in klam, skaduryke plekke in woude en langs strome.
Sinoniem:
• wildepeper
Vertaling:
Engels: wild peper
Nederlands: Kaapse lange peper
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|