Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » tuba
tuba [boodskap #148531] Wo., 09 Julie 2025 07:34
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24357
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Tuba.
'n Tuba.
tuba
Afbreking: tu•ba


Selfstandige naamwoord: tuba
Meervoud: tubas

Betekenis:
• 'n Blaasinstrument met 'n keëlvormige buis en 'n groot klankbeker wat 'n lae toon lewer.

Gebruik:
• Die tuba wat vandag die algemeenste in simfonie-orkeste gebruik word, is die B-mol-tuba.

Hiperoniem:
• koperblaasinstrument

Afgelei:
• tubaspeler

Vertaling:
Engels: tuba
Nederlands: tuba

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: pouk
Volgende onderwerp: bospeper
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr. Jan. 30 10:36:15 UTC 2026