| haag [boodskap #148526] |
Di., 08 Julie 2025 09:50 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24357 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
haag
Afbreking: haag
Selfstandige naamwoord: haag
Meervoud: hae
Betekenis:
• (ongewoon) 'n Heining of skans van struike of bome.
Gebruik:
• Bobbejaan kruip die haag om die Rooinek te verjaag. [weergawe van Bobbejaan klim die berg]
Afgelei:
• haagbeuk
Vertaling:
Engels: hedge
Nederlands: haag, heg
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|