Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » hadeda
hadeda [boodskap #148525] Di., 08 Julie 2025 07:29
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24160
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Hadeda op 'n huis se dak.
'n Hadeda op 'n huis se dak.
hadeda
Afbreking: ha•de•da


Selfstandige naamwoord: hadeda
Meervoud: hadeda's
Verkleinwoord: hadeda'tjie
Meervoud van verkleining: hadeda'tjies

Betekenis:
• 'n Groot gryserige voël met glansende vlerke, Bostrychia hagedash.

Gebruik:
• Die hadeda is 'n luidrugtige en morsige voël en 'n pes in stedelike gebiede.

Wisselvorm:
• hadida

Vertaling:
Engels: hadada ibis
Nederlands: hadada-ibis

Nota:
• Genoem na die voël se kenmerkende roep: ha-ha-hadeda (sien onomatopee).

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: toiingrig
Volgende onderwerp: haag
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So. Des. 21 23:51:43 UTC 2025